Teresa Palmer

Teresa Palmer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Teresa Mary Palmer
Geboorte 26 Februarie 1986 (1986-02-26)
Nasionaliteit Australies
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Teresa Palmer (gebore 26 Februarie 1986) is 'n Australiese aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Am Number Four (2011), Warm Bodies (2013), Lights Out (2016), en Hacksaw Ridge (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search